Tuesday, 14 October 2014

Reflektiewe skryfstuk

O wat 'n ervaring!!

Die "blogging" proses was regtig 'n goeie ervaring.Ek het die blootstelling nodig gehad. In die begin van die jaar, terwyl ek deur die vakgids vir Afrikaans blaai, het ek gesien dat ek 'n 'blog' moet skep. Eerstens by daardie tyd was ek nie op datum met teknologie nie. Tweedens het ek myself gesê dat ek dit in September baie moeilik sal vind om 'n 'blog' te skep. September het opgedaag en my senuwees was klaar, die tyd het aangebreek om die 'blog' te skep. ;-()

Sodra ek met die blog begin het, het ek besef dat dit eintlik nie so moeilik was wat ek gedink het nie. Om op my 'blog' te skryf was baie indrukwekkend. Ek het al my vriende en familielede van my 'blog' vertel. Ek het dit vreeslik geniet en ek het nooit geweet dat dit so maklik sal wees om 'n blog te skep en te het nie. Ek sal enige iemand aanmoedig om 'n 'blog' te skep, want ons leer beter van mekaar.

Baie dankie
Mooi bly :-)








1 comment:

  1. Ek is baie bly dat jy dit positief beleef het. Sterkte met die eksamen!

    ReplyDelete